|
Die Verhaal Speel Af By N Elite Privaat Seunskool Waar Greg Owen Hoofseun Is En Ekhardt N Buitestander In Matriek By Hulle Aansluit. Reeds Met Die Inisiasie Van Nuwelinge Vorm N Band Tussen Die Twee Seuns.
Die Verhaal Speel Af By N Elite Privaat Seunskool Waar Greg Owen Hoofseun Is En Ekhardt N Buitestander In Matriek By Hulle Aansluit. Reeds Met Die Inisiasie Van Nuwelinge Vorm N Band Tussen Die Twee Seuns. Ekhardt Erken Dat Hy N Voortreflike Rekenaar Hacker Is En Lei Greg In Die Geheime Van Die Onderwereld In Wat Hom Onwillekeurig In N Gevaarlike Avontuur Intrek.
|